Phrase
someone who does things perfectly.
Kyk weer vir Eksie perfeksie! – Checkout Mr/Mrs perfectionist.
“Mnr. Eksie-Perfeksie” nogal…Haha! Ek sê vir julle baie dankie vir die mooi artikel in die jongste uitgawe van TV Plus. ( @tvplus ) 🙏🏽 pic.twitter.com/i8bf3iDpiR
— Percivale Young (@Percyoung) June 27, 2022